Hidroponiese voer – verhoog jou produksie

Hidroponiese voer – verhoog jou produksie

hidroponiese voer

Vandag gaan ons kyk hoe om produksie van skaap te verhoog tot 150%. As jy mooi werk kan jy die ekstra koste van jou groenvoer herwin met groter produksie. Omdat die meeste van ons lede die hidroponiese voer saam met weiding gebruik gaan ons spesifiek daarop konsentreer.

Kom ons neem ‘n voorbeeld:

Jy het 150 skaap teen 100% produksie. Lees meer “Hidroponiese voer – verhoog jou produksie”

Droogtehulp lei na krisis

Droogtehulp lei na krisis

Ons het reeds verskeie aanmerkings gehoor. Die minister kondig aan dat Boere maar moet aanpas by die omstandighede en dat geen droogtehulp beskikbaar sal wees. Ander mense is weer besig om die saak aan te vat omdat die droogte die plaaslike gemeenskappe in duie laat stort.

Soos wat die plaaslike gemeenskappe se besighede bangkrotskap in die gesigskaar word duisende werkers afgedank. Dit is dus nie net die Boere wat gedwing Lees meer “Droogtehulp lei na krisis”

Droogtehulp en droogte, droogte in Vrystaat en Noordwes

Droogtehulp en droogte

Vir die Weskaap klik hier: droogte

Droogtehulp en droogte en nog droogte is wat verwag word in die dele van die land. Terwyl die regering van SA voete sleep is dit tot groot kommer dat die hulp te laat is.  Dit mag dalk wys wees om die hulp te benut as droogtehulp en droogte toestande in die volgende jaar ,2018.  Lees meer “Droogtehulp en droogte, droogte in Vrystaat en Noordwes”

Landbou en al die Boere

Landbou: Terwyl SA se ekonomie afwaarts neig is dit net die SAAI Stigting wat deesdae groei.

Kyk Solank na ons bladsye en die artikels oor hoe die nuwe organisasies gaan saam smelt. Begin sommer dadelik om saam met jou vriende, bure en ander in jou kontrei om saam te werk om ons nuwe ontwikkeling streek tot sukses te lei.

Op hierdie webwerf gaan ons die ontwikkeling streek se landbou inlig oor die nuutste en waarom juis die streek die ongekende voorspoed gaan belewe. Die droogte is gewis maar ons moet dit sien as ‘n uitdaging.

Sluit hier aan by die SAAI Stigting en nooi al jou vriende om aan te sluit. Dis gratis en hoe meer lede hoe beter vir almal. Affiliatebank vir Suidelike Afrika

Of lees meer hier; Stigting