Landbou: Terwyl SA se ekonomie afwaarts neig is dit net die SAAI Stigting wat deesdae groei.
Kyk Solank na ons bladsye en die artikels oor hoe die nuwe organisasies gaan saam smelt. Begin sommer dadelik om saam met jou vriende, bure en ander in jou kontrei om saam te werk om ons nuwe ontwikkeling streek tot sukses te lei.
Op hierdie webwerf gaan ons die ontwikkeling streek se landbou inlig oor die nuutste en waarom juis die streek die ongekende voorspoed gaan belewe. Die droogte is gewis maar ons moet dit sien as ‘n uitdaging.
Sluit hier aan by die SAAI Stigting en nooi al jou vriende om aan te sluit. Dis gratis en hoe meer lede hoe beter vir almal. Affiliatebank vir Suidelike Afrika
Of lees meer hier; Stigting
2 antwoorde op “Landbou en al die Boere”
ek wil graag lid word
Ons sal julle ook per epos antwoord. administrasie@stigting.co.za Dankie dat julle aangesluit het as lede.