Droogtehulp en droogte, droogte in Vrystaat en Noordwes

Droogtehulp en droogte

Vir die Weskaap klik hier: droogte

Droogtehulp en droogte en nog droogte is wat verwag word in die dele van die land. Terwyl die regering van SA voete sleep is dit tot groot kommer dat die hulp te laat is.  Dit mag dalk wys wees om die hulp te benut as droogtehulp en droogte toestande in die volgende jaar ,2018. 
droogtehulp en droogte

Droogtehulp en droogte.

Beeste vrek reeds en as gevolg van die droogte in die weste word die beeste se mark oorstok. Ons verwag dat die droogte in die weste vinnig sal opklaar maar dat dit sal ver-erger in die ontwikkeling streek. Die ontwikkeling streek is noord van Lesotho plus ‘n groot deel van die Noord-vrystaat en dan ook die Koepel area. Die Koepel area sluit in Potchefstroom, Fochville en Parys.

Noordwes is reeds as droogte gebied maar die droogtehulp en droogte toestande is traag en versleg daagliks. Boere sal moet let daarop en self voorsorg tref. Raadpleeg gereeld instansies soos die Department van Landbou vir nuwe aansoeke en Agri-Vrystaat asook Agri-Noordwes vir navrae.

Vra en moedig die organisasies aan om te beplan en te begroot vir droogte veral om voer te verskaf aan vee sodat die diere kan oorleef tot na die droogte. Ons lede word aangemoedig om vroegtydig aansoek te doen om droogtehulp.

Plant tyd – droogtehulp en droogte.

Waar moontlik moet voorsiening gemaak word vir jou eie droogtehulp en droogte toestande. Dit kan gedoen word deur meer voer of groen weiding aan te plant en te stoor. Kyk gerus ook na groenvoer.

Gras en ander bronne soos kanola kan gebaal word en mielies kan as kuilvoer geberg word. Geld moet ten alle koste gespaar word vir die aankoop van lekke en voere.

As dit glad nie reen nie kan jy niks doen maar ons verwag egter nie geen reen nie maar baie min reen. Die bietjie reen moet dus optimaal vir voer benut word.

Oorlewing in die droogte tye is ons almal se doel. Sny ten volle op skuld en arbeid. Daar is geen keuse.

Sluit aan by die SAAI Stigting. Dis gratis en hou jouself op hoogte; //affiliatebank.net/afr

of lees hier meer  Stigting   Dit is jou toekoms…

#

 

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.