Gars Hawer winterkoring te koop, Gesoek

Gars Hawer winterkoring te koop, Gesoek, in die hele Suid Afrika en Namibia

Gars Hawer winterkoring te koop, gesoek. Ons soek na Boere, Produsente en handelaars of kooperasies wat gars of hawer of winterskoring verkoop. Ons kopers is dringend opsoek na veral gars. Ons soek jou kontak besonderhede om aan ons lede te versprei. Slegs lede sal kontak besonderhede ontvang.

Kan jy ons verskaf of handeldryf in enige van die items?

Van die Weskaap tot in Namibia, Kenya en elke provinsie van SA het ons lede. As jy ons kan verskaf dan kan ons jou help om met die kopers in verbinding te tree. Barley wat veral vir bier gebruik word is dikwels beskikbaar nadat aan die Bier vervaardigers se kwota voldoen is.

Ons soek jou produk.Verkoop aan ons lede sonder risiko. Vervoer kan gereel word. Kontak ons HIER deon@stigting.co.za

Kontak: deon@stigting.co.za

Ons poog om jou in kontak te plaas met lede in jou Provinsie maar as dit jou pas oor die hele Suidelike Afrika. Verkoop direk sonder risiko.

Dit word gebruik vir Hidroponiese groenvoer en al word gars aanbeveel is die Hawer en winterkoring net so goed. Die meeste navorsing is op gars(Barley) gedoen. Ander graan produkte kan egter net so goed benut word.

Ons wil ons lede baie goed inlig en sal graag ‘n lys van produsente of handelaars wil saamstel. Dit kan jou help om jou produk te bemark.

Enige Kwaliteit is aanvaarbaar

Solank dit droog genoeg is en nie gif plante bevat is jou produk reg. Dikwels bevat die graan halwe of kwart pitte. Dit is ook reg want die diere kan dit net so benut.

As jou graan produk dus nie voldoen aan voedsel vir menslike gebruik mag dit geskik wees vir Hidroponiese groenvoer.

Praat met ons hier: deon@stigting.co.za

Lees hier meer oor Hidroponiese groenvoer: https://landbou.stigting.co.za

Of as jy nou net meer wil weet oor die nuwe HARTLAND wat in Suidelike Afrika geskep word vir al ons mense dan kan jy gerus hier verder lees https://hartland.website

OF gaan google bietjie; Waar is die Hartland?