Droogte skenkings

Droogte skenkings of ‘n bydrae kan gemaak word:

Internet of selfoon of by die bank,

ABSA – Transmissie rekening

STIGTING   REK.No. 9179255773

Takkode: 632005

epos administrasie@stigting.co.za

VERWYSING: Plaas asseblief jou naam en die doel waarvoor u skenk.

Voorbeeld: Thys diere kos of soos jy verkies.

Skenkings

Geen bedrag is te klein. Die stigting maak ook bydrae met inligting en planne om die droogte te oorleef. Ons het egter ook jou bydrae nodig om die werk te doen. Op hierdie webwerf kan gesien word oor hoe ons bydra tot die samelewing van ons mense.

Ons is nie uitsluitlik ras gedrewe nie en dit maak ons natuurlik baie ongelukkig as die regering by uitstek net aan BEE kandidate hulp verleen.

Die meeste kos word deur wit Boere geproduseer maar weens BEE is die meerderheid uitgesluit. Droogte skenkings en enige skenkings aan die stigting sal eerstens aangewend word om diere wat wil vrek van hulp te wees.

Die doel van die skenker sal egter gehandhaaf word en enige voorwaardes mag direk aan die stigting by administrasie@stigting.co.za gestel word.

Dit is egter van belang dat ongeag die droogte skenkings ook skenkings gemaak kan word om die SAAI Stigting te ontwikkel wat weer op sy beurt ons gemeenskap ontwikkel.

Dit is vir ons belangrik dat eie volk en eie waardes ook ondersteun moet word want weens BEE is daar baie wat honger ly. Almal wat hulp nodig het moet ons so ver moontlik ondersteun.

Droogte skenkings en ander skenkings

Ons waardeer alle skenkings en wil graag ons gemeenskap bedank vir enige skenking. Jou dertig rand of honderd mag dalk min wees as jy net daarna kyk. As jy die skenkings bymekaar tel kan dit egter soos 30 of 100 duisend wees wat baie diere of mense kan voed.

Die stigting glo en beroep hom daarop dat die beste manier om mense te help is ontwikkeling in die gemeenskap. Hier verwys ons spesifiek na die mense wat nie deur BEE gehelp word nie. Die Geloftevolk bestaan nie net uit een homogene ras nie maar as jy jou daarmee kan vereenselwig is jy welkom om aan te sluit.

Sluit hier aan:  Stigting

Of neem deel aan ons gratis programme soos son energie hier:

https://affiliatebank.net/afr

Kyk ook na hoe Siener van Rensburg voorspelling gemaak het en lees meer oor die Stigting hier: https://stigting.co.za

droogte skenkings